Home

Latest News

Popular

Dis amper Kersfees: Kinders van die Mama Lucy Crèche in Nkqubela is na die perseel van Robertson Korrektiewe Dienste vervoer om ’n Kerspartytjie te geniet en hul Santa Shoebox-geskenke te ontvang. Afgesien van die geskenke en lekkernye, was die brandweerdemonstrasie en Kersvader (eintlik ’n brandweerman as hy nié sy rooi pak aanhet nie) ook hoogtepunte wat die kinders kennelik geniet het.

 

Groter 2012-oes verwag

Daleen Fouché skryf: PLAASLIKE wynkelders verwag ’n 2012-wingerd­oes van tussen 5 en 10% meer as in die 2011-oesjaar.

Read more...

 
Who's Online
We have 5 guests online
Advertisement
Featured Links:
Joomla!
Joomla! The most popular and widely used Open Source CMS Project in the world.
JoomlaCode
JoomlaCode, development and distribution made easy.
Joomla! Extensions
Joomla! Components, Modules, Plugins and Languages by the bucket load.
Joomla! Shop
For all your Joomla! merchandise.